Waak teen geveinsdheid
Daar word soveel druk op mense geplaas, omdat die vyand ons wil laat glo dat as ons nie mense se goedkeuring wegdra nie, is ons nie goed genoeg nie. So dan gee baie mense voor dat hulle iets is wat hulle nie werklik is nie. Ek het die ander dag die pragtigste peer gekoop en
Waak teen geveinsdheid Read More »
