WEES LIEF VIR ALLE MENSE
Dit is nou ‘n truksvy. Ongelukkig is dit so dat nie alle mense maklik is om mee saam te leef nie, wat nog om lief te hê. Weens die feit dat ons al baie verplaas is, is dit so dat ek al in verskillende maatskappy gewerk het. Dit is ‘n feit dat daar nie in
WEES LIEF VIR ALLE MENSE Read More »
