Luister na jou Herder se stem
Vir die afgelope paar weke wil my dogtertjie elke aand die storie van die Goeie Herder hoor. Dit het eers begin met name vir elke skaap, selfs die een wat weg geraak het met geluide soos die Herder wegloop om Sy verlore skaap te gaan soek. Na ‘n week van elke aand dieselfde storie het
Luister na jou Herder se stem Read More »
