Wees gereed
Die Beirut ontploffings het die wêreld letterlik en figuurlik geskud. Hier is die link na Marko Kiroglu se uiteensetting en hoe dit in lyn is met Bybel profesie. Dit is baie duidelik dat daar nie baie tyd is om te mors nie. Môre is vir niemand belowe nie. Afgesien van die basuin wat enige oomblik
